Die Sweedse Wikipedia is die Sweedse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is in Mei 2001 begin.
Dit het tans artikels en is die grootste wikipedia volgens die aantal artikels gepubliseer.
Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Sweedstalige artikel oor Afrikaans: Afrikaans.
Eksterne skakels
Die tuisblad van die Sweedse Wikipedia Statistik Svenskspråkiga Wikipedia – statistieke vir die Sweedse Wikipedia
Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal