duimnael|links|Lande waar die Chinese Wikipedia die belangrikste weergawe is Die Chinese Wikipedia is die Chinese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 24 Oktober 2002 begin. Dit het tans artikels en is die grootste Wikipedia.

Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Chineestalige artikel oor Afrikaans: 南非語.

Eksterne skakels

Die tuisblad van die Chinese Wikipedia 中文维基百科统计 – statistieke vir die Chinese Wikipedia

Kategorie:Wikipedias volgens taal