duimnael|links|Lande waar die Russiese Wikipedia die belangrikste weergawe is Die Russiese Wikipedia (Русская Википедия, Russkaja Wikipedija) is die Russiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Die wikipedia is op 20 Mei 2001 gestig. Die Russiese Wikipedia bereik op 11 Mei 2013 die mylpaal van 1 000 000 artikels.
Dit het tans artikels en is die grootste wikipedia volgens die aantal artikels.
Voorbeeld 'n Voorbeeld van 'n Russiestalige artikel oor Afrikaans: Африкаанс.
Eksterne skakels
Die tuisblad van die Russiese Wikipedia Статистика Русской Википедии – statistieke vir die Russiese Wikipedia
Wikipedia Kategorie:Wikipedias volgens taal