Hu Jintao (Chinees: 胡锦涛; gebore op 21 Desember 1942 in Taitsjou, Jiangsu) is 'n afgetrede Chinese staatsman.
Hy is in 2002 as die algemene sekretaris van die Kommunistiese Party van China aangestel en was tussen 2003 en 2013 die president van die Volksrepubliek China.
Hy is in Maart 2013 deur Xi Jinping opgevolg.
Eksterne skakels
Kategorie:Presidente van die Volksrepubliek China Kategorie:Geboortes in 1942 Kategorie:Lewende mense