duimnael|links|Standbeeld van Moulijn in Rotterdam duimnael|links|Moulijn is aan die linkerkant Coenraadt "Coen" Moulijn (15 Februarie 1937 – 4 Januarie 2011) was 'n Nederlandse sokkerspeler.
Sy sokkerloopbaan het in 1954 by die Rotterdamse sokkerklub XerxesDZB begin. Van 1955 tot 1972 het hy by die sokkerklub Feyenoord (ook in Rotterdam) gespeel. Hy het ook vir die Nederlandse nasionale sokkerspan uitgedraf.
Bronne Die gelyknamige artikel op die Nederlandstalige Wikipedia
Kategorie:Nederlandse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2011