CONMEBOL is die Suid-Amerikaanse Sokkerassosiasie (Portugees: Confederação Sul-Americana de Futebol; Spaans: Confederación Sudamericana de Fútbol). CONMEBOL is die kontinentale beheerliggaam vir assosiasiesokker in Suid-Amerika en is een van FIFA se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op 9 Julie 1916 gestig en hulle hoofkantoor is in Luque, naby Asunción, Paraguay, geleë. Die amptelike tale is Portugees en Spaans en sedert 2016 is Alejandro Domínguez die president van die CONMEBOL.
Lidlande duimnael|links|Kaart van die verskillende sokkerbonde, lidlande van CONMEBOL in groen duimnael|links|Kaart van die lidlande duimnael|Hoofkantoor van CONMEBOL in Luque, Paraguay
Presidente Presidentskap President Van Tot Nasionaliteit 1 Héctor Rivadavia Gómez 1916 1936 2 Luis O. Salesi 1936 1939 3 Luis Valenzuela Hermosilla 1939 1955 4 Carlos Dittborn 1955 1957 5 José Ramos de Freitas 1957 1959 6 Fermín Sorhueta 1959 1961 7 Raúl H. Colombo 1961 1966 8 Teófilo Salinas Fuller 1966 1986 9 Nicolás Leoz 1986 2013 10 Eugenio Figueredo 2013 2014 11 Juan Ángel Napout 2014 2015 waarnemend Wilmar Valdez 2015 2016 12 Alejandro Domínguez 2016 hede
Sien ook Suid-Amerika Rugby
Eksterne skakels
CONMEBOL se amptelike webtuiste
Kategorie:Sokkerbeheerliggaam