{| border=1 align=right cellpadding=4 cellspacing=0 width=300 style="margin: 0 0 1em 1em; background: #f9f9f9; border: 1px #aaaaaa solid; border-collapse: collapse; font-size: 95%;" |+Klein Afgeleë Eilande van die Verenigde State van AmerikaUnited States Minor Outlying Islands (Engels) |- | style="background:#efefef;" align="center" colspan=2 | 140px 70px (Vlag) (Grootseël) |- | align="center" colspan=2 | Nasionale leuse: E Pluribus Unum (tradisioneel)(Latyn: Uit baie, een) In God We Trust (sedert 1956)</small> |- | align=center colspan=2 style="background: #ffffff;" | 180px|Ligging van die klein afgeleë eilande van die Verenigde State van AmerikaLigging van die Klein Afgeleë Eilande van die Verenigde State van Amerika |- | align=center colspan=2 style="background: #ffffff;" | 180px|Kaart van die klein afgeleë eilande van die Verenigde State van AmerikaKaart van die Klein Afgeleë Eilande van die Verenigde State van Amerika |- | Amptelike tale | Engels |- | Hoofstad | Washington, D.C. |- | Grootste stad | Geen|- | President||Donald Trump (R) |- | Oppervlakte - Totaal||34,2 vk km |- | Bevolking - Totaal (2010) - Bevolkingsdigtheid ||3008,77/vk km |- | Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) USD |- | Tydsone | UTC: −12 tot −4 |- |Volkslied | The Star-Spangled Banner
Die Klein Afgeleë Eilande van die Verenigde State van Amerika (Engels: United States Minor Outlying Islands'') is 'n term vir 'n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie. Die Klein Afgeleë Eilande is in die Karibiese See en die Stille Oseaan geleë en maak deel uit van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika.
Karibiese See Vlag Argipel of eiland Oppervlakte(km²) Lagoon(km²) Bevolking Verkryging Koördinate ISO 3166-1ISO 3166-2 Navassageëis deur Haïti 5,4 0 31 Oktober 1858 UM-76 Bajo Nuevo Bankgeëis deur Colombia, Jamaika en Nicaragua 0,02 155 0 22 November 1869 Serranilla Bank 0,02 1200 0 8 November 187913 November 1880
Stille Oseaan Vlag Argipel of eiland Oppervlakte(km²) Lagoon(km²) Bevolking Verkryging Koördinate ISO 3166-1ISO 3166-2 Baker-eiland 1,64 0 28 Oktober 1856 UM-81 Howland-eiland 1,85 0 28 Oktober 1856 UM-84 Jarvis-eiland 4,50 0 28 Oktober 1856 UM-86 Johnston-atolgeëis deur Hawaii ná onafhanklikheid 2,67 130 0 6 September 1859 UM-67 Kingman-rif 0,01 60 0 8 Februarie 1860 UM-89 25px Midway-atol 6,20 40 40 28 Augustus 1867 UM-71 25px Palmyra-atol 3,9 8 0 21 Februarie 1912 UM-95 25px Wake-eilandgeëis deur die Marshalleilande 7,37 6 0 17 Januarie 1899 UM-79
Sien ook Britse oorsese gebiede Franse oorsese gebiede Lys van afhanklike gebiede
Notas
Verwysings
Eksterne skakels
WorldStatesmen- U.S. Pacific Island Wildlife Refuges CIA World Factbook: United States Pacific Island Wildlife Refuges Historical Population figures dates of acquisition