{| border=1 align=right cellpadding=4 cellspacing=0 width=300 style="margin: 0 0 1em 1em; background: #f9f9f9; border: 1px #aaaaaa solid; border-collapse: collapse; font-size: 95%;" |+Eilandgebiede van die Verenigde State van AmerikaInsular Areas of the United States (Engels) |- | style="background:#efefef;" align="center" colspan=2 | 140px 70px (Vlag) (Groot Seël) |- | align="center" colspan=2 | Nasionale leuse: E Pluribus Unum (tradisioneel)(Latyn: Uit baie, een) In God We Trust (sedert 1956)</small> |- | align=center colspan=2 style="background: #ffffff;" | 180px|Ligging van die eilandgebiede van die Verenigde State van AmerikaLigging van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika |- | align=center colspan=2 style="background: #ffffff;" | 180px|Kaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van AmerikaKaart van die eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika |- | Amptelike tale | Engels |- | Hoofstad | Washington, D.C. |- | Grootste stad | Geen|- | President||Donald Trump (R) |- | Oppervlakte - Totaal||10 553,18 vk km |- | Bevolking - Totaal (2010) - Bevolkingsdigtheid ||4 411 808418/vk km |- | Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) USD |- | Tydsone | UTC: −12 tot −4 |- |Volkslied | The Star-Spangled Banner
Die Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika (Engels: Insular Areas of the United States) is 'n term vir 'n groep van eilande van die Verenigde State van Amerika, wat geen deel van die 50 deelstate van die Verenigde State van Amerika of die Distrik van Columbia uitmaak nie. Die eilandgebiede is in die Karibiese See en die Stille Oseaan geleë en sluit die klein afgeleë eilande van die Verenigde State van Amerika in.
Karibiese See Vlag Argipel of eiland Oppervlakte(km²) Lagoon(km²) Bevolking Verkryging Koördinate ISO 3166-1ISO 3166-2 25px Puerto Rico 8 959 3 994 259 10 Desember 1898 PR 25px Amerikaanse Maagde-eilande 349 108 605 31 Maart 1917 VI 25px Klein afgeleë eilande 5,4 0 UM Navassageëis deur Haïti 5,4 0 31 Oktober 1858 UM-76 Bajo Nuevo Bankgeëis deur Colombia, Jamaika en Nicaragua 0,02 155 0 22 November 1869 Serranilla Bank 0,02 1200 0 8 November 187913 November 1880
Stille Oseaan Vlag Argipel of eiland Oppervlakte(km²) Lagoon(km²) Bevolking Verkryging Koördinate ISO 3166-1ISO 3166-2 25px Guam 549 168 564 1898 GU 25px Noordelike Mariana-eilande 463,64 82 459 1945 MP 25px Amerikaans-Samoa 199 57 881 1899 AS 25px Klein afgeleë eilande 28,14 244 40 UM Baker-eiland 1,64 0 28 Oktober 1856 UM-81 Howland-eiland 1,85 0 28 Oktober 1856 UM-84 Jarvis-eiland 4,50 0 28 Oktober 1856 UM-86 Johnston-atolgeëis deur Hawaii ná onafhanklikheid 2,67 130 0 6 September 1859 UM-67 Kingman-rif 0,01 60 0 8 Februarie 1860 UM-89 25px Midway-atol 6,20 40 40 28 Augustus 1867 UM-71 25px Palmyra-atol 3,9 8 0 21 Februarie 1912 UM-95 25px Wake-eilandgeëis deur die Marshalleilande 7,37 6 0 17 Januarie 1899 UM-79
Vrye geassosieerde state 20px Marshalleilande 20px Gefedereerde State van Mikronesië 20px Palau
Voormalige gebiede 20px Filippyne, ná die Spaans-Amerikaanse Oorlog in 1898 tot 4 Julie 1946. 20px Kuba, ná die Spaans-Amerikaanse Oorlog in 1898 tot 20 Mei 1902.
Sien ook Britse oorsese gebiede Franse oorsese gebiede Lys van afhanklike gebiede
Notas
Verwysings
Eksterne skakels
Office of Insular Affairs Department of the Interior Definitions of Insular Area Political Types Rubin, Richard, "The Lost Islands", The Atlantic Monthly, Februarie 2001 [http://www.census.gov/geo/www/GARM/Ch7GARM.pdf Chapter 7: Puerto Rico and the Outlying Areas], U.S. Census Bureau, Geographic Areas Reference Manual''