Christo en Cobus is 'n musiekgroep wat uit die broers Christo Snyman en Cobus Snyman bestaan. Hulle tree ook saam met hulle jongste boetie, Nic Stevens onder die verhoognaam Broers op.
Diskografie 7x70, 2007 SMP Trein Na Margate, 2002 SMP Nuwe Winde, 2000 MAROELA Tiekiedraai deur die eeu, 2000 Dancing To The Beat Of Our Music, 1998 Kyk Hoe Lyk Ons Nou, 1997 Somernag - Sterrenag, 1995 Prince of Romance, 1993
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe
Eksterne skakels Die Broers se amptelike webtuiste
Kategorie:Suid-Afrikaanse musiekgroepe