Ronse (Frans: Renaix) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere, aan die grens met die Waalse provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het sowat 25 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 34 km².
Ronse lê in die Vlaamse Ardenne. Die stad is amtelik Nederlandstalig maar dit lê op die taalgrens en die Belgiese grondwet bepaal dat daar 'taalfasiliteite' aangebied moet word. Indien burgers vra om in Frans te woord gestaan te word, moet die munisipaliteit dit ook doen.
Besienswaardighede Sint-Hermeskerk Tekstielmuseum Folkloremuseum
Geboortes Rudy Demotte (1963), Waalse politikus (Eerste Minister van die Waalse Gewes en die Franse Gemeenskap)
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Oos-Vlaandere Kategorie:Nedersettings in Oos-Vlaandere Kategorie:Stede in Vlaandere