+Darfoerدار فور / dār fūr (Arabies)Darfur (Engels) 140px 70px (Vlag van Darfoer) (Wapen van Darfoer) Nasionale leuse: Geen 180px|Ligging van Darfoer in AfrikaLigging van Darfoer in Afrika 180px|Ligging van Darfoer in SoedanLigging van Darfoer in Soedan Amptelike tale Arabies, Engels Hoofstad Geen Grootste stad Geen Oppervlakte - Totaal509 075 vk km Bevolking - Totaal (2010) - Bevolkingsdigtheid 5 000 000 9,82/vk km Geldeenheid Soedannese dinar (SDD) Tydsone UTC: UTC +2Volkslied Geen
Darfoer (Arabies: دار فور / dār fūr, Engels: Darfur) is 'n streek van Soedan en lê in die weste van die land en grens an Libië in die noorde, Tsjad in die weste, die Sentraal-Afrikaanse Republiek en Suid-Soedan in die suide. Darfoer het 'n oppervlakte van 509 075 km² en het in 2010 sowat 5 000 000 inwoners gehad. Sedert 2003 is daar die Darfoer-konflik, waarin 400 000 Mense sterf en 2 500 000 uit Darfoer gevlug het.
Kategorie:Geografie van Soedan Kategorie:Voormalige lande in Afrika