Houthalen-Helchteren (Limburgs: Hôtele-Helichtre) is 'n Belgiese munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 30 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 78 km². Die administratiewe setel is in Houthalen-Centrum.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Houthalen-Helchteren: Helchteren, Houthalen-Centrum, Houthalen-Oost en Meulenberg.

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België)