Aalst (Frans: Alost) (Brabants: Oilsjt) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere. Die munisipale gebied het sowat 83 000 inwoners (2014) en 'n oppervlakte van 78 km².
Die Dender-rivier vloei deur die stad. Aalst is 13 km van Dendermonde af.
Aalst se tweelingstad in Suid-Afrika is Worcester.
Besienswaardighede Sint-Martinuskerk met skildery van Peter Paul Rubens 't Gasthuys, Stedelijk Museum Aalst in die Oud-Hospitaal
Geboortes Dirk Martens (ca. 1446-1534) Pieter Coecke van Aelst (1502-1550), skilder Adolf Daens (1839-1907), politikus Valerius De Saedeleer (1867-1941), skilder Franz Cumont (1868-1947), argeoloog Louis Paul Boon (1912-1979), skrywer Pieter De Bruyne (1931-1987), argitek Odilon Mortier (1931), akteur Frans Fransaer (Moorsel, 1934 - 2010) digter, skrywer Chris Boni (1936), aktrise Jef Vermassen (1947), advokaat duimnael|250 px| regs|Sint- Martinuskerk duimnael|Die Begijnhofkerk
Eksterne skakels Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in Oos-Vlaandere Kategorie:Nedersettings in Oos-Vlaandere Kategorie:Stede in Vlaandere Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in België