Schaarbeek (Frans: Schaerbeek) is 'n Belgiese stadSchaarbeek hou nie die titel stad nie. en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het sowat 126 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 8 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans.
Verwysings
Eksterne skakels
Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
Kategorie:Munisipaliteite in die Brusselse Hoofstedelike Gewes Kategorie:Stede in die Brusselse Hoofstedelike Gewes