Alberto Gilardino (gebore 5 Julie 1982 in Biella) is 'n Italiaanse wêreldbeker-bekroonde sokkerspeler wat as 'n aanvaller vir die Liga A-klub AC Fiorentina en die Italiaanse nasionale sokkerspan speel.
Gilardino begin sy loopbaan by Piacenza en speel sy eerste wedstryd in Liga A in die 1999-2000 seisoen.
Loopbaan Seisoen Klub Wedstryde Doelpunte Kompetisie 1999/00 Piacenza Calcio 17 3 Liga A 2000/01 Hellas Verona 23 3 Liga B 2001/02 Hellas Verona 18 2 Liga B 2002/03 Parma FC 24 4 Liga A 2003/04 Parma FC 34 23 Liga A 2004/05 Parma FC 38 23 Liga A 2005/06 AC Milan 34 17 Liga A 2006/07 AC Milan 30 12 Liga A 2007/08 AC Milan 30 7 Liga A 2008/09 Fiorentina 35 19 Liga A 2009/10 Fiorentina 36 15 Liga A
Totaal: 320 129
Verwysings
Kategorie:Italiaanse sokkerspelers Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense