Genk is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg en het 'n oppervlakte van 88 km² en sowat 65 000 inwoners (2011).

Die Provinsiale Domein Bokrijk is in Genk geleë. Dit herberg 'n opelugmuseum en 'n bostuin.

Plekke Plekke in die munisipale gebied van Genk: Bokrijk, Boxbergheide, Bret-Gelieren, Driehoeven, Genk-Centrum, Hoevezavel, Kolderbos, Langerlo, Nieuw Texas, Nieuwe Kempen, Sledderlo, Termien, Vlakveld, Waterschei, Winterslag en Zwartberg.

Geboortes Jan Jambon (1960), politikus (eerste minister van Vlaandere sedert 2019)

Eksterne skakels

Die amptelike webwerf van die munisipaliteit

Kategorie:Munisipaliteite in Limburg (België) Kategorie:Nedersettings in Limburg (België) Kategorie:Stede in Vlaandere