Marigot 280px|senter Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land Gebied Koördinate Stigting 18de eeu Oppervlakte: - Totaal 21,63 vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (2008) 6 000 - Bevolkingsdigtheid 277/vk km Tydsone UTC -4 - Somertyd UTC -4 Burgemeester Amptelike webwerf
Marigot is die hoofstad en enigste stad van die eilandnasie Saint-Martin, 'n Franse oorsese grondgebied in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 6 000 in 2008 gehad en het 'n oppervlakte van 21,63 km².
Kategorie:Geografie van Saint-Martin Kategorie:Kusstede Kategorie:Oorsese nedersettings van Frankryk