Charlotte Amalie 280px|senter Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land Gebied Koördinate Stigting Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking: - Totaal (2000) 18 914 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC -4 - Somertyd UTC -4 Burgemeester Amptelike webwerf
Charlotte Amalie is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Amerikaanse Maagde-eilande, 'n Amerikaanse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 18 914 in 2000 gehad en is naas Charlotte Amalie van Hesse-Kassel, die vrou van Koning Christiaan V van Denemarke, genoem.
Kategorie:Geografie van die Amerikaanse Maagde-eilande Kategorie:Kusstede Kategorie:Hoofstede in Noord-Amerika