Cockburn Town 280px|senter Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land  Gebied  Koördinate  Stigting 1681 Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak 0 m Bevolking:    - Totaal (2000) 3 700  - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC -5  - Somertyd UTC -4 Burgemeester  Amptelike webwerf

Cockburn Town is die hoofstad van die eilandnasie Turks- en Caicoseilande, 'n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 3 700 in 2000 gehad en is in 1681 deur soutversamelaars gestig.

Kategorie:Geografie van die Turks- en Caicoseilande Kategorie:Kusstede