Novi Sad<br/ >Нови Сад 280px|center Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land  Gebied 20px Vojvodina Koördinate  Gestig op 1694 Oppervlakte:    - Totaal 699 vk km  Hoogte bo seevlak 80 m Bevolking:    - Totaal (2010) 382 010  - Bevolkingsdigtheid 546,5/vk km Tydsone UTC +1  - Somertyd UTC +2 Burgemeester Igor Pavličić Amptelike webwerf www.novisad.rs

Novi Sad (Serwies: Нови Сад; Hongaars: Újvidék; Slowaaks: Nový Sad) is die hoofstad van die outonome provinsie Vojvodina in Serwië. Die stad het 'n oppervlakte van 699 km² en het in 2010 382 010 inwoners gehad. Novi Sad is net noord van die Serwiese hoofstad Belgrado aan die Donau geleë.

Kategorie:Nedersettings in Serwië Kategorie:Vojvodina