GuayaquilSantiago de Guayaquil 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Provinsie 23px Guayas Koördinate  Stigting 1547 Oppervlakte:    - Totaal 344,5 vk km  Hoogte bo seevlak 4 m Bevolking:    - Totaal (2010) 2 278 691  - Bevolkingsdigtheid 19 547/vk km  - Metropolitaanse gebied 2 991 061 Tydsone UTC -5 Burgemeester Aquiles Álvarez  Amptelike webwerf guayaquil.gob.ec

duimnael|links|Guayaquil in 1920 Guayaquil (Spaans: Santiago de Guayaquil) is die grootste stad van Ecuador nog voor die hoofstad Quito en is in 1547 deur Spanjaarde gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 278 691 en van 2 991 061 in die metropolitaanse gebied in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 344,5 km². Die stad is die belangrikste hawestad en lê aan die weskus van Ecuador.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Geografie van Ecuador Kategorie:Kusstede