Videospeletjie-ontwikkeling is 'n sagteware ontwikkelingsproses waar videospeletjies vervaardig word.:en:Game development op die Engelse Wikipedia Die ontwikkeling word deur 'n videospeletjie-ontwikkelaar onderneem, wat 'n enkele persoon of 'n selfs 'n groot besigheid kan wees. Ontwikkeling word gewoonlik deur 'n videospeletjie-uitgewer befonds.

Sien ook Godot (rekenaarspeletjie-enjin)

Verwysings

Kategorie:Videospeletjieontwikkeling