In die Griekse mitologie, is Rodos (Grieks: Ῥόδος) die godin van die eiland Rodos, en vrou van Helios. Sy was die dogter van Afrodite en Poseidon.Rodos: Seenimf, godin van Rodos in die Egeë; Griekse mitologie: Rodos Theoi.comTheoi Griekse mitologie, Ontdek mitologie in klassieke literatuur en kuns, Minnaars van Afrodite: Poseidon Theoi.com

Verwysings

Bronne Grimal, Pierre, The Dictionary of Classical Mythology, Wiley-Blackwell, 1996, . "Rhodus" p. 404–405 Smith, William; Dictionary of Greek and Roman Biography and Mythology, Londen (1873). "Rhodos"

Kategorie:Griekse gode