Maracaibo 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center Vlag 75px|center Land  Deelstaat 20px Zulia Koördinate  Gestig op 8 September 1528 Oppervlakte:    - Totaal 1 393 vk km  Hoogte bo seevlak 6 m Bevolking:    - Totaal (2013) 2 001 591  - Bevolkingsdigtheid 2 101/vk km  - Metropolitaanse gebied 3 196 514 Tydsone UTC -04:30 Burgemeester Daniel Ponne  Amptelike Webwerf alcaldiademaracaibo.gob.ve

duimnael|links|Iglesia de Santa Cruz de Mara duimnael|links|Die stad Maracaibo en die Maracaibomeer

Maracaibo (Spaans: Ciudad Autónoma de Maracaibo) is die tweede grootste stad van Venezuela naas die hoofstad Caracas en is op 8 September 1529 deur Ambrosius Ehinger, die goewerneur van die Welser-kolonie Klein-Venedig, gestig. Die stad het 'n bevolking van 2 001 591 en van 2 450 559 in die metropolitaanse gebied in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 1 393 km². Die stad is die belangrikste hawestad en is aan die kus van die Maracaibomeer net suid van die Karibiese See in die noorde van Venezuela geleë.

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Venezuela