Córdoba 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land Provinsie 20px Córdoba Koördinate Gestig op 6 Julie 1573 Oppervlakte: - Totaal 576 vk km Hoogte bo seevlak 390 m Bevolking: - Totaal (2010) 1 391 298 - Bevolkingsdigtheid 2 273,5/vk km - Metropolitaanse gebied 1 528 000 Tydsone UTC -3 (ART) Somertyd UTC -2 (ARST) Burgemeester Martín MiguelLlaryora (PJ/HXC) Amptelike webwerf cordoba.gob.ar
duimnael|links|Kaart van Córdoba in 1889 Córdoba (Spaans: [ˈkoɾðoβa], , amptelik: Córdoba de la Nueva Andalucía, letterlik "Córdoba van Nieu-Andalusië") is die tweede grootste stad van Argentinië ná die hoofstad Buenos Aires en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad is op 6 Julie 1573 deur die Spaanse conquistador Jerónimo Luis de Cabrera gestig en na die Spaanse stad Córdoba genoem. Die stad het in 2010 'n bevolking van 1 391 298 en van 1 528 000 in die metropolitaanse gebied gehad en beslaan 'n oppervlakte van 576 km². Die stad is in die noordelike sentrum van Argentinië geleë en word as kulturele asook industriële sentrum van die streek beskou. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978. Die Jesuïete Blok en Estancias van Córdoba is in 2000 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Amptelike Unesco-bladsy
Kategorie:Nedersettings in Argentinië Kategorie:Wêrelderfenisgebiede in Argentinië