Tijuana 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Deelstaat 20px|raam Baja California Koördinate Gestig op 11 Julie 1889 Oppervlakte: - Totaal 637 vk km Hoogte bo seevlak 20 m Bevolking: - Totaal (2020) 1 810 645 - Bevolkingsdigtheid 2 832,5/vk km - Metropolitaanse gebied 2 157 853 Tydsone UTC -8 (PST) Somertyd UTC -7 (PDT) Klimaat - Tipe Subtropiese klimaat - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 17,8 °C - Gem. temp. Januarie/Julie 13,6 / 22,2 °C - Gemiddelde jaarlikse neerslae 230,9 mm Burgemeester Ismael Burgueño Amptelike Webwerf tijuana.gob.mx
Tijuana (Spaans: [tiˈxwana], ) is die grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Baja California en is op 11 Julie 1889 deur Santiago Argüello gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 810 645 en van 2 157 853 in die metropolitaanse gebied San Diego/Tijuana in 2020 gehad met 'n oppervlakte van 637 km².
duimnael|links|Nasa-satellietbeeld van San Diego (bokant) en Tijuana (onderkant) duimnael|links|Die grens tussen San Diego, Kalifornië (links), en Tijuana, Meksiko (regs) Tijuana is geleë naby die skiereiland Neder-Kalifornië aan die grens met die Amerikaanse deelstaat Kalifornië suid van die susterstad San Diego en aan die Stille Oseaan in die weste.
Die stad is 'n belangrike plek vir Amerikaanse Vlootmatrose en toeriste uit San Diego weens sy historiese plekke en strande. Tijuana is dan ook berug vir onwettige dwelmhandel en prostitusie. Die stad word ook deur die dwelmoorlog in Meksiko geteister.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Meksiko