Swjatoslaf III (Russies: Святослав III Всеволодович; 27 Maart 1196 – 3 Februarie 1252) was van 1246 tot 1248 grootprins van Wladimir-Soezdal.

Hy was die sesde seun van Wsewolod die Groot Nes en Maria Sjwarnowna. Sy bewind in Wladimir was kort en sonder enige noemenswaardige gebeure. In 1248 het sy broerskind, Michail Chorobrit van Moskou, die stad Wladimir ingeneem en Swjatoslaf verdryf. Swjatoslaf is op 3 Februarie 1252 oorlede.

20px|linksHierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Geboortes in 1196 Kategorie:Huis van Rjoerik Kategorie:Russiese grootprinse Kategorie:Sterftes in 1252