Ecatepec de Morelos 280px Kaart Wapen 180px|center 75px|center|border Vlag 75px|center Land  Deelstaat 20px|border México Koördinate  Gestig op 1 Oktober 1877 Oppervlakte:    - Totaal 186,9 vk km  Hoogte bo seevlak m Bevolking:    - Totaal (2010) 1 656 107  - Bevolkingsdigtheid 8 860,93/vk km  - Metropolitaanse gebied 21 200 000 Tydsone CST (UTC -6) Somertyd CDT (UTC -5) Burgemeester Indalecio Ríos Velázquez Amptelike Webwerf ecatepec.gob.mx

duimnael|links|Die Iglesia de San Cristóbal. duimnael|links|Die kultuurhuis van Ecatepec de Morelos. Ecatepec de Morelos (Spaans: San Cristóbal Ecatepec de Morelos, Nahuatl: Ehécatl, tépetl, "Ehécatl/wind", "tépetl/heuwel") is die grootste stad in die Meksikaanse deelstaat México en is op 1 Oktober 1877 gestig. Die stad het 'n bevolking van 1 656 107 en van 21 200 000 in die metropolitaanse gebied van Meksikostad in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 186,9 km².

Ecatepec de Morelos is geleë net noordoos van die hoofstad Meksikostad, net noord van Nezahualcóyotl en is een van die armste stede in Meksiko. Tydens die Asteekse tydperk in die 12de eeu het dit as 'n belangrike stad gedien. Die stad is vernoem ná José María Morelos, 'n held tydens die Meksikaanse Onafhanklikheidsoorlog, wat op 22 Desember 1815 deur Spanjaarde in dié stad tereggestel is.

Kategorie:Nedersettings in Meksiko