Hierdie artikel handel oor die stad in Colombia. Vir die stad in Spanje, sien Medellín, Spanje. Medellín 280px Kaart Vlag 180px|senter 75px|senter Wapen 90px|senter Land  Departement 20px Antioquia Koördinate  Gestig op 2 November 1675 Oppervlakte:    - Totaal 380,6 vk km  Hoogte bo seevlak 1 495 m Bevolking:    - Totaal (2020) 2 700 702  - Bevolkingsdigtheid 6 759/vk km  - Metropolitaanse gebied 3 731 447 Tydsone UTC -3 Burgemeester Federico Gutiérrez  Amptelike webwerf www.medellin.gov.co

duimnael|links|Medellín in 1791 Medellín (Spaans: Municipio de Medellín) is 'n stad in die noordweste van Colombia. Die stad is hoofstad van die departement Antioquia. Dit is die tweede grootste stad van Colombia naas die hoofstad Bogotá en is op 2 November 1675 deur Spanjaarde gestig. Die stad beslaan 'n oppervlakte van 380,6 km² en het in 2020 'n bevolking van 2 700 702 en van 3 731 447 in die metropolitaanse gebied gehad en.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Nedersettings in Colombia