+VojvodinaВојводина (Serwies) 140px 70px (Vlag van Vojvodina) (Wapen van Vojvodina) Nasionale leuse: Geen 180px|Ligging van die Vojvodina in SerwiëLigging van die Vojvodina in Serwië 180px|Kaart van die Vojvodina in SerwiëKaart van die Vojvodina in Serwië Amptelike tale Serwies, Hongaars, Slowaaks, Kroaties, Roemeens, Rusyn Hoofstad Novi Sad Grootste stad Novi Sad Eerste MinisterBojan Pajtić Oppervlakte - Totaal21 506 vk km Bevolking - Totaal (2002)  - Bevolkingsdigtheid 2 031 992 94,51/vk km Geldeenheid Serwiese Dinar (RSD) Tydsone UTC: UTC +1Volkslied Geen

Die Vojvodina (Serwies: Војводина), amptelik die Outonome Provinsie van Vojvodina (Serwies: Аутономна Покрајина Војводина, Autonomna Pokrajina Vojvodina; Hongaars: Vajdaság Autonóm Tartomány; Slowaaks: Autonómna Pokrajina Vojvodina; Kroaties: Autonomna Pokrajina Vojvodina; Roemeens: Provincia Autonomă Voivodina) is 'n outonome provinsie in die noorde van Serwië. Die provinsie het 'n oppervlakte van 21 506 km² en het in 2002 'n bevolking van 2 031 992 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Novi Sad. Die Vojvodina het ses amptelike tale en twee amptelike alfabette: Cyrillies en Latyns.

duimnael|center duimnael|center|Etniese groepe in die Vojvodina 2002.