Benin-stad 270px Kaart Vlag 180px|senter 75px|senter Wapen 75px|senter Land Provinsie Edo Koördinate Gestig op 4de eeu v.C. Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 80 m Bevolking: - Totaal (2006) 1 147 188 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC +1 Burgemeester
duimnael|links|Benin-stad 1686 duimnael|links|'n Uitsig oor Benin-stad Benin-stad is die hoofstad en grootste stad van die staat Edo, Nigerië. Dit is die vierde grootste stad in Nigerië volgens die 2006-sensus, na Lagos, Kano en Ibadan. Dit is ongeveer 40 kilometer noord van die Beninrivier en 320 kilometer per pad oos van Lagos geleë. Benin-stad is die middelpunt van Nigerië se rubberbedryf, en olieproduksie is ook 'n beduidende bedryf.
Sien ook Mure van Benin
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Nigerië