Jan Garbarek (* 4 Maart 1947 in Mysen, Noorweë) is 'n Noorse jazz-saksofonis wat aan vaderskant van Poolse afkoms is. Hy word by die beduidendste hedendaagse jazz-musici in Europa gereken en is een van die mees bekwame verteenwoordigers van Skandinawiese jazz.

Kategorie:Noorse musici Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense