Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Sint Pierre en Miquelon. Vir die dorp op Réunion, sien Sint Pierre, Réunion. Sint Pierre 280px|senter Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land  Oorsese gebied  Koördinate  Stigting Oppervlakte:    - Totaal 25 vk km  Hoogte bo seevlak 0–207 m Bevolking:    - Totaal (2019) 5 394  - Bevolkingsdigtheid 220/vk km Tydsone UTC -3 Burgemeester Nick Mullen Amptelike webwerf mairie-stpierre.fr

Sint Pierre (Frans: Saint-Pierre, [sɛ̃.pjɛʁ]) is die hoofstad en enigste stad op die eilandstaat Sint Pierre en Miquelon, 'n Franse oorsese grondgebied in die Atlantiese Oseaan in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 5 394 in 2019 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 25 km².

Kategorie:Kusstede Kategorie:Munisipaliteite in Sint Pierre en Miquelon Kategorie:Oorsese nedersettings van Frankryk