Gustavia 280px|senter Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|border Land Gebied Koördinate Stigting 1787 Oppervlakte: - Totaal vk km Hoogte bo seevlak 1 m Bevolking: - Totaal (2010) 2 300 - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC -4 - Somertyd UTC -4 Burgemeester Bruno Magras Amptelike webwerf
Gustavia is die hoofstad en enigste stad van die eilandnasie Sint Bartholomeus, 'n Franse oorsese grondgebied in die Karibiese See. Die stad is in 1787 gestig en het 'n bevolking van 2 300 in 2010 gehad.
Kategorie:Geografie van Sint Bartholomeus Kategorie:Kusstede Kategorie:Oorsese nedersettings van Frankryk