Mbuji-Mayi 270px Kaart Vlag 180px|center 75px|center Wapen 75px|center Land Provinsie Oos-Kasai Koördinate Gestig op 1910 Oppervlakte: - Totaal 135,12 vk km Hoogte bo seevlak 100 m Bevolking: - Totaal (2005) 1 900 089 - Bevolkingsdigtheid 14 062,23/vk km Tydsone UTC +2 Burgemeester Marcel Kingwa Mwana
Mbuji-Mayi (voor 1966 Bakwanga) is die vierde grootste stad van Demokratiese Republiek die Kongo en het 'n bevolking van 1 900 089 in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 135,12 km². Die stad was tussen 1960 en 1962 die hoofstad van die omstrede gebied Suid-Kasai.
Kategorie:Nedersettings in die Demokratiese Republiek die Kongo