Fort-de-France 280px|senter Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land Gebied Koördinate Stigting 1639 Oppervlakte: - Totaal 44,21 vk km Hoogte bo seevlak 0-1 070 m Bevolking: - Totaal (2009) 89 890 - Bevolkingsdigtheid 2 033/vk km Tydsone UTC -4 - Somertyd UTC -4 Burgemeester Raymond Saint-Louis-Augustin Amptelike webwerf fortdefrance.fr
Fort-de-France is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Martinique, 'n Franse oorsese grondgebied in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 89 890 in 2009 gehad en het 'n oppervlakte van 44,21 km².
Kategorie:Kusstede Kategorie:Munisipaliteite in Martinique Kategorie:Oorsese nedersettings van Frankryk