Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Guadeloupe. Moenie verwar word met Basseterre nie. Basse-Terre 280px|senter Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Gebied Koördinate Stigting 1643 Oppervlakte: - Totaal 5,78 vk km Hoogte bo seevlak 0–164 m Bevolking: - Totaal (2013) 11 395 - Bevolkingsdigtheid 2 000/vk km Tydsone UTC -4 Burgemeester Marie-Luce Penchard Amptelike webwerf
Basse-Terre is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Guadeloupe, 'n Franse oorsese gebied in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 11 395 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 5,78 km².
Eksterne skakels
Kategorie:Kusstede Kategorie:Munisipaliteite in Guadeloupe Kategorie:Oorsese nedersettings van Frankryk