Flying Fish Cove Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|raam Land  Gebied  Koördinate  Stigting 1888 Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak 1 m Bevolking:    - Totaal (2006) 500  - Bevolkingsdigtheid /vk km Tydsone UTC +7  - Somertyd UTC +7 Burgemeester  Amptelike webwerf

Flying Fish Cove is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Kerseiland, 'n Australiese oorsese grondgebied in die Indiese Oseaan. Die stad het 'n bevolking van sowat 500 in 2006 gehad. Dit is ook die enigste nedersetting op die hele eiland.

Kategorie:Hoofstede in Australië Kategorie:Kerseiland Kategorie:Kusstede