Lughawe Pleiku (Viëtnamees: Sân bay Pleiku) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 10 km suid van Pleiku, in die provinsie Gia Lai en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.
Die Lughawe se aanloopbaan is 1 817 meter lank.
Eksterne skakels Pleiku-lughawe Inligting oor die lughawe
Pleiku