Lughawe Chu Lai (Viëtnamees: Sân bay Chu Lai) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 15 km suid van Tam Kyt, in die provinsie Quang Nam en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.
Die Lughawe aanloopbaan lengte is 3.000 meter. Die lughawe het opgegradeer na internasionale standaarde in 2012. Die lughawe kan 2 miljoen passasiers per jaar te dien.
Verwysing
Chu Lai