Fugging 280px Kaart Wapen 175px|center 65px|center Vlag 65px|border|center Land  Deelstaat border|20px Opper-Oostenryk Koördinate Stigting 6de eeu Oppervlakte:    - Totaal vk km  Hoogte bo seevlak - m Bevolking:    - Totaal (1 Januarie 2012) 104  - Bevolkingsdigtheid -/vk km Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 Burgemeester  Amptelike Webwerf

Fucking (uitgespreek ˈfʊkɪŋ) is 'n klein dorp in die noorde van Oostenryk, in die munisipaliteit Tarsdorf in die deelstaat Opper-Oostenryk. Die dorp lê 33 km noord van Salzburg en 4 km oos van die Duitse grens.

Kategorie:Nedersettings in Opper-Oostenryk