Stanley 270px Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land Provinsie 20px Falkland-eilande Koördinate Gestig op 1843 Oppervlakte: - Totaal 2 vk km Hoogte bo seevlak 2 m Bevolking: - Totaal (2006) 2 115 - Bevolkingsdigtheid 1 057,5 Tydsone UTC -04:00 Amptelike webwerf falklandislands.com
Stanley (ook bekend as Port Stanley) is die hoofstad en grootste stad van die Falkland-eilande, 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk. Die stad het 'n bevolking van 2 115 in 2006 en 'n oppervlakte van 2 km².
Kategorie:Geografie van die Falkland-eilande Kategorie:Kusstede