Paronieme is woorde wat dieselfde stam het, maar in vorm en betekenis verskil.
Voorbeelde Voorbeelde van paronieme: mens (stam) bomenslike onmenslike menslik mense mens
kind (stam) kinderlik kinderagtig kinds
geld (stam) geldelike geldige
Kategorie:Taalkunde Kategorie:Woordvorme