duimnael|links|Die Terminaal van die Lughawe Ca Mau Lughawe Ca Mau (Viëtnamees: Sân bay Cà Mau) is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 2 km suid van Ca Mau, in die provinsie Ca Mau en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines.
Die Lughawe aanloopbaan lengte is 1 500 meter. Die lughawe kan 0,3 miljoen passasiers per jaar bedien.
Ca Mau