Suidwes-Somalië (Somalies: Koonfur-Galbeed Soomaaliya) was tussen 2002 en 2006 'n omstrede gebied in die suidwestelike deel van Somalië. Die hoofstad en grootste stad was Baidoa. Suidwes van Suidwes-Somalië lê die omstrede gebied Jubaland. In 2002 verklaar die Rahanweyn Resistance Army (RRA) Suidwes-Somalië onafhanklik. In 2006 word die gebied weer amptelik by Somalië ingelyf.
Kategorie:Geskiedenis van Somalië