Medina ‏المدينة المنورة 270px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter|border Land  Provinsie Madinah Koördinate  Stigting 6de eeu v.C. Oppervlakte:    - Totaal 589 vk km  Hoogte bo seevlak 608 m Bevolking:    - Totaal (2006) 1 300 000  - Bevolkingsdigtheid 2 207/vk km Tydsone UTC +3 Burgemeester Abdulaziz Bin Majid Amptelike webwerf amana-md.gov.sa

duimnael|links|Die moskee van die profeet Mohammed Medina (Arabies: ‏المدينة المنورة, ook Medina, die Verligte) is die tweede heiligste stad van die Islam en lê in Saoedi-Arabië. Medina het in 2006 'n bevolking van 1 300 000 gehad en het 'n oppervlakte van 589 km². Die Moskee van die Profeet in Medina is deel van die hadj, die Islamitiese bedevaart. Medina is een van die twee stede waar Mohammed die Koran van Allah ontvang het. Met die vlug van Mohammed uit Mekka in 622 begin die Islamitiese kalender. In 632 sterf Mohammed in Medina. Tradisioneel is die stad vir nie-Moslems gesluit.

Sien ook Al-Masdjid an-Nabawi

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Islam in Saoedi-Arabië Kategorie:Hadj