Rieme is 'n Afrikaans-Engelse woordeboek, met Afrikaanse sinonieme. Die webwerf bestaan reeds vanaf 2003. Die gebruiker kan self ook woorde byvoeg om die woordeboek te verbeter.

Eksterne skakels Amptelike webwerf Facebook

Kategorie:Afrikaanse webwerwe Kategorie:Woordeboeke Kategorie:Suid-Afrikaanse webwerwe