Riaan Viljoen (gebore te Carletonville, 1 April 1983) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat tans vir die Japannese Sunwolves in Superrugby speel. Hy het vroeër (2005-2015) die Valke, Griekwas, Vrystaat Cheetahs en Haaie in die Curriebeker en die Cheetahs en Sharks in die Superrugbykompetisie verteenwoordig.

Eksterne skakels

Viljoen se profiel op itsrugby.co.uk

Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Cheetahs rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Springbokrugbyspelers