Wimpie van der Merwe is 'n Suid-Afrikaanse skrywer en regisseur. Hy het bekendheid verwerf my die rolprent Karate Kallie wat in 2009 vrygestel is. Van der Merwe het sy B-Tech graad in 2006 in Draaiboekskryf en Regie by TUT met lof verwerf.Karate Kallie eersdaags op die silwerdoek , Praag, 8 September 2009.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs