ApiaAh-Pi-R 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|senter Land Distrik Tuamasaga Koördinate Stigting 1850's Oppervlakte: - Totaal 123,81 vk km Hoogte bo seevlak 2 m Bevolking: - Totaal (2011) 36 735 - Bevolkingsdigtheid 300/vk km Tydsone UTC +13 - Somertyd UTC +14 Burgemeester Amptelike webwerf
Apia (Samoaans: Ah-Pi-R) is die hoofstad en grootste stad van Samoa, 'n eilandstaat in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad is aan die noordkus van Upolu, die land se tweede grootste eiland, geleë. Dit het 'n bevolking van 36 735 in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 123,81 km².
Apia is in die 1850's gestig en het vanaf 1900 tot 1919 as hoofstad van die Duitse kolonie Duits-Samoa gedien. Sedert 1962 is dit die hoofstad van die onafhanklike Samoa.
Sport Die Samoaanse nasionale rugbyspan speel sy tuiswedstryde op Apiapark. In die stad is ook Rugby Samoa se hoofkantoor geleë.
Eksterne skakels
Kategorie:Geografie van Samoa Kategorie:Kusstede Kategorie:Hoofstede in Oseanië